Jaarboeke

Lewensvaardighede 413


 
Modulekode ECD 413
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Die uitbreiding van studente kennis en begrip van Lewensvaardighede en Sosialewetenskappe (insluitende burgerskap en menseregte) sodat hulle begelei kan word vir die onderrig van beginner kennis in hierdie velde aan jong leerders. Dit addresseer die persoonlike en sosiale welstand van die jong leerder, wat deurslaggewend is tot hulle sosiale, intelektuele, emosionele en fisiese ontwikkeling, sowel as hulle vermoë om toepaslike en gekontekstualiseerde besluite te maak.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes.
Kontaktyd 42 lesings per jaar, 3 tutoriale per jaar
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences